Die treurkersielemoen (Vepris natalensis) is 'n boom wat baie soos die zoeloekersielemoen lyk. Hierdie spesie is inheems aan Eswatini en Suid-Afrika waar dit in KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos-Kaap voorkom. Hierdie boom het neerhangende blare met spitslopende punte. Die boom se FSA-nommer is 264.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Verwysings
Bronnelys Watter Boom is dit? Eugene Moll. 2013. REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Kategorie:Bome van Afrika natalensis Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Suid-Afrika