Die wildenartjie (Vepris bremekampii) is 'n klein, immergroen boom wat vanaf die noorde van KwaZulu-Natal tot in die Soutpansberge en die suide van die Zimbabwe se hooglande asook Mosambiek voorkom. Die boom groei in droë woud en die knobbelrige, suurlemoenagtige vruggies is kenmerkend.
Die plant se FSA-nommer is 262.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bronne Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 Plants of the World Online REDLIST Sanbi
Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Zimbabwe