Die Kershout (Pterocelastrus tricuspidatus) is 'n boom wat amper soos die Klipkershout lyk. Die boom word gevind vanaf Kaapstad tot by Durban en ook in die Lebomboberge en is dus endemies in Suid-Afrika. Die boom dra kenmerkende, driehokkige, gehoringde, bottergeel vrugte en sy FSA-nommer is 409.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/

Galery

Verwysings

Bronnelys Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 REDLIST Sanbi Plants of the World Online

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Eksterne skakels

Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika