__NOTOC__

Die witkershout (Pterocelastrus echinatus) is 'n boom wat voorkom vanaf die noordelike dele van die Oos-Kaap tot in die Soutpansberg, en ook in die oostelike hooglande van Zimbabwe en aanliggende Mosambiek. Dit is ook inheems aan Eswatini en Malawi. Die boom se vrugte lyk baie soos dié van die kershout maar die horings is groter en sagter. Die blare is smal en die takkies rooi.

Die boom se FSA-nommer is 405.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/ In Engels staan dit bekend as die white cherrywood.

Fotogalery

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Verwysings

Bronne Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 REDLIST Sanbi Plants of the World On;ine

Eksterne skakels

Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Malawi Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Zimbabwe