Die Bosveldsaffraan (Elaeodendron transvaalense) is 'n klein boompie wat inheems is in Angola, Botswana, Eswatini, Mosambiek, Namibië, Zambië en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die boom in KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en Noordwes voor. Die boom groei op miershope en langs waterlope in bosveldhabitat.
Die boom se FSA-nommer is 416.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Verwysings
Bronnelys Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
transvaalense Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Angola Kategorie:Flora van Botswana Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Zambië Kategorie:Flora van Zimbabwe