Die lepelhout (Cassine schinoides) is 'n boom wat endemies aan die Oos-Kaap en die Wes-Kaap is en in die woude voorkom. Die blare is smaller en die vrugte is groter as die van die Boslepelhout.

Bronnelys Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 REDLIST Sanbi Plants of the World Online

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

schinoides Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika