Die Fransaalwyn (Aloe pluridens) is 'n klein boomaalwyn wat deel van die Asphodelaceae familie is. Die spesie is endemies aan die Oos-Kaap en verder noordwaarts tot in die suide van KwaZulu-Natal.
Fotogalery
Bronnelys Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 Plants of the World Online REDLIST Sanbi
Sien ook Lys van aalwynspesies
Eksterne skakels
pluridens Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika