Die bergaalwyn (Aloe marlothii) is 'n boom wat deel van die Asphodelaceae familie is. Die spesie is inheems in Limpopo, Mpumalanga en die suide van Mosambiek. Dit is vernoem na Rudolf Marloth, 'n Duitsgebore Suid-Afrikaanse plantkundige. Die boom se FSA-nommer is 29.5.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Subspesies Die plant het twee subspesies: Aloe marlothii subsp. marlothii Aloe marlothii subsp. orientalis Glen & D.S.Hardy
Fotogalery
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome Lys van aalwynspesies
Verwysings
Bronnelys Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Eksterne skakels
marlothii Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Suid-Afrika