Die kleefpeul (Senna singueana) is 'n klein, bladwisselende boom. Die boom is vol diepgeel blomme in die winter en dra smal, ronde peule tydens die lente en somer. Die boom se FSA-nommer is 213.1.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Verspreiding Die spesie is inheems in Angola, Benin, Burkina Faso, Burundi, Comore-eilande, Demokratiese Republiek die Kongo, Eritrea, Ethiopië, Ghana, Ivoorkus, Kameroen, Kenia, Malawi, Mali, Mosambiek, Namibië, Niger, Nigerië, Rwanda, Senegal, Sentraal-Afrikaanse Republiek, Soedan, Tanzanië, Tsjad, Uganda, Zambië en Zimbabwe.
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bronne Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 Plants of the World Online
Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Angola Kategorie:Flora van Benin Kategorie:Flora van Burkina Faso Kategorie:Flora van Burundi Kategorie:Flora van die Comore-eilande Kategorie:Flora van die Demokratiese Republiek die Kongo Kategorie:Flora van Eritrea Kategorie:Flora van Ethiopië Kategorie:Flora van Ghana Kategorie:Flora van Ivoorkus Kategorie:Flora van Kameroen Kategorie:Flora van Kenia Kategorie:Flora van Malawi Kategorie:Flora van Mali Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Flora van Niger Kategorie:Flora van Nigerië Kategorie:Flora van Rwanda Kategorie:Flora van Senegal Kategorie:Flora van die Sentraal-Afrikaanse Republiek Kategorie:Flora van Soedan Kategorie:Flora van Tanzanië Kategorie:Flora van Tsjad Kategorie:Flora van Uganda Kategorie:Flora van Zambië Kategorie:Flora van Zimbabwe