Die stekelboomvaring (Cyathea manniana) is 'n boom wat aan die oostelike hooglande van Zimbabwe voorkom. Hierdie boom kry sy naam van die stekels op sy stam.

Galery

Sien ook Lys van uitheemse bome wat in Suid-Afrika voorkom Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Bronnelys Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 Plants of the World Online

Kategorie:Bome van Afrika manniana