Die uiehout (Cassipourea malosana) is 'n klein tot middelgroot boom en is inheems in Burundi, Demokratiese Republiek die Kongo, Eritrea, Eswatini, Ethiopië, Kameroen, Kenia, Malawi, Mosambiek, Republiek die Kongo, Soedan, Somalië, Tanzanië, Uganda, Zambië en Zimbabwe. In Suid-Afrika is die boom inheems in KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos-Kaap.
Die boom se takke groei in byna horisontale lae en gee aan die boom 'n simmetriese voorkoms. Die boom se FSA-nommer is 529.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Sinonieme Die spesie het veertien sinonieme:
Cassipourea abyssinica (Engl.) Alston Cassipourea avettae (Chiov.) Alston Cassipourea eickii (Engl.) Alston Cassipourea elliottii (Engl.) Alston Cassipourea gerrardii (Schinz) Alston Weihea abyssinica Engl. Weihea avettae Chiov. Weihea boranensis Chiov. Weihea eickii Engl. Weihea elliottii Engl. Weihea gerrardii Schinz Weihea ilicifolia Brehmer Weihea malosana Baker Weihea salvago-raggei Chiov.
Galery
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bronnelys Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 REDLIST Sanbi Plants of the World Online
malosana Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Burundi Kategorie:Flora van die Demokratiese Republiek die Kongo Kategorie:Flora van Eritrea Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Ethiopië Kategorie:Flora van Kameroen Kategorie:Flora van Kenia Kategorie:Flora van Malawi Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van die Republiek die Kongo Kategorie:Flora van Soedan Kategorie:Flora van Somalië Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Tanzanië Kategorie:Flora van Uganda Kategorie:Flora van Zambië Kategorie:Flora van Zimbabwe