Die Grootblaaruiehout (Cassipourea gummiflua) is 'n immergroen boom wat tot mediumgroot kan groei. Die blare van die boom is glasend, teenoorstaande en in kranse van drie gerangskik. Die boom se bas word as tradisionele medisyne gebruik en die populasie in Suid-Afrika word bedreig. Die boom se FSA-nommer is 530.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/

Verspreiding Die boom kom voor vanaf Port St. Johns tot in KwaZulu-Natal en ook in die Chimanimaniberge in Zimbabwe. Die spesie is ook inheems in Angola, Demokratiese Republiek die Kongo, Eswatini, Gaboen, Golf van Guinee-eilande, Ivoorkus, Kameroen, Kenia, Madagaskar, Mosambiek, Nigerië, Republiek die Kongo, Rwanda, Sentraal-Afrikaanse Republiek, Sierra Leone, Tanzanië, Togo, Uganda en Zambië.

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Verwysings

Bronne Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 REDLIST Sanbi Plants of the World Online

Kategorie:Cassipourea Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Angola Kategorie:Flora van die Demokratiese Republiek die Kongo Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Gaboen Kategorie:Flora van Ivoorkus Kategorie:Flora van Kameroen Kategorie:Flora van Kenia Kategorie:Flora van Madagaskar Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Nigerië Kategorie:Flora van die Republiek die Kongo Kategorie:Flora van Rwanda Kategorie:Flora van die Sentraal-Afrikaanse Republiek Kategorie:Flora van Sierra Leone Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Tanzanië Kategorie:Flora van Togo Kategorie:Flora van Uganda Kategorie:Flora van Zambië Kategorie:Flora van Zimbabwe