__NOTOC__ Die Petersvy (Ficus petersii) is 'n vrystaande boom en groei in die laeveld. Die spesie word van Zambië af suidwaarts tot in Mpumalanga aangetref. Hulle is soms klein maar die wat met miershope geassosieer word is baie groot. Die blomme aan die binnewand van die vy word deur die Alfonsiella binghami-vywespe bestuif.Ficus petersii Warb., Flora of Zimbabwe, M.A. Hyde et al. (2021) Die boom se FSA-nommer is 48.1.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Fotogalery
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bron Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013
Eksterne skakels
Ficus petersii op figweb.org
Kategorie:Ficus Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Zambië Kategorie:Flora van Zimbabwe