Hormozgan is een van die 31 provinsies van die Islamitiese Republiek van Iran. Die provinsie met 'n oppervlakte van 70 697 km² en 'n bevolking van 1,4 miljoen volgens die sensus van 2006 is in die suide van Iran aan die Straat van Hormoes in die oorgangsgebied tussen die Persiese en die Golf van Oman geleë. Die administratiewe hoofstad is Bandar Abbas.
Kategorie:Provinsies van Iran