Tshipise kan na een van die volgende verwys:
Tshipise (dorpie) in die voormalige Venda tuisland (nou deel van Limpopoprovinsie) in Suid-Afrika. Tshipise vakansieoord, tans deur Forever Resorts bestuur.
Nota: Die bogenoemde twee is nie op dieselfde plek geleë nie. Sien elkeen se artikel vir korrekte koördinate op 'n kaart.