duimnael|'n Gewone duiker in Knysna.

Duiker kan na een van die volgende verwys:

Blouduiker (of bloubokkie), een van die kleinste van die antiloopsoorte. Gewone duiker, klein wildsbokkie wat in Afrika suid van die Sahara aangetref word. Rooiduiker, klein wildsbokkie wat in Sentraal- en Suider-Afrika voorkom. 'n Persoon of iets wat duik ('n duik-aksie uitvoer).

Sien ook Duikereiland, eiland suid van Houtbaai naby Kaapstad in Suid-Afrika. Duikerbessie, klein bladwisselende boom wat in die Oos-Kaap en KwaZulu-Natal voorkom.

Eksterne skakels