Die Namakwavy (Ficus cordata) is 'n boom en is beperk tot dor habitatte in die weste van Suid-Afrika. Die boom is dikwels die grootste en opvallendste boom in die landskap. Die boom se FSA-nommer is 51.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/

Die spesie is ook inheems in Angola, Botswana, Cabinda, Kameroen, Katar, Namibië, Oman en die Verenigde Arabiese Emirate.

Galery

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Verwysings

Bronnelys Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 REDLIST Sanbi Plants of the World Online

cordata Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Angola Kategorie:Flora van Botswana Kategorie:Flora van Kameroen Kategorie:Flora van Katar Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Flora van Oman Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van die Verenigde Arabiese Emirate