Die grootblaarrotsvy (Ficus abutilifolia) is 'n klein tot middelgroot boom wat meestal voorkom in bosveld in die oostelike dele van Suider-Afrika. Die spesie is inheems in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en Noordwes. In die res van Afrika is die boom inheems in Benin, Botswana, Burkina Faso, Demokratiese Republiek die Kongo, Djiboeti, Ethiopië, Eswatini, Ghana, Guinee, Ivoorkus, Kameroen, Kenia, Malawi, Mali, Mauritanië, Mosambiek, Nigerië, Senegal, Sentraal-Afrikaanse Republiek, Sierra Leone, Soedan, Somalië, Tanzanië, Togo, Tsjad, Uganda, Zambië en Zimbabwe.

Die boom se FSA-nommer is 63.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/

Galery

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Verwysings

Bronnelys Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 REDLIST Sanbi Plants of the World Online

Eksterne skakels

abutilifolia Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Benin Kategorie:Flora van Botswana Kategorie:Flora van Burkina Faso Kategorie:Flora van die Demokratiese Republiek die Kongo Kategorie:Flora van Djiboeti Kategorie:Flora van Ethiopië Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Ghana Kategorie:Flora van Guinee Kategorie:Flora van Ivoorkus Kategorie:Flora van Kameroen Kategorie:Flora van Kenia Kategorie:Flora van Liberië Kategorie:Flora van Malawi Kategorie:Flora van Mali Kategorie:Flora van Mauritanië Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Nigerië Kategorie:Flora van Senegal Kategorie:Flora van die Sentraal-Afrikaanse Republiek Kategorie:Flora van Sierra Leone Kategorie:Flora van Soedan Kategorie:Flora van Somalië Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Tanzanië Kategorie:Flora van Togo Kategorie:Flora van Tsjad Kategorie:Flora van Uganda Kategorie:Flora van Zambië Kategorie:Flora van Zimbabwe