Die Afrikamoerbei (Afromorus mesozygia) is 'n boom en is in Suid-Afrika beperk tot die kuswoud noord van St. Lucia. Die blare is kenmerkend maar die blomme en vrugte is onopvallend.

Die boom se FSA-nommer is 44.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/

Verspreiding Die boom in inheems aan Angola, Cabinda, Demokratiese Republiek die Kongo, Ethiopië, Ghana, Guinee, Guinee-Bissau, Ivoorkus, Kameroen, Kenia, Liberië, Malawi, Mosambiek, Nigerië, Republiek die Kongo, Senegal, Sentraal-Afrikaanse Republiek, Sierra Leone, Soedan, Suid-Afrika, Suid-Soedan, Tanzanië, Togo, Uganda en Zambië.

Verwysings

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Bronnelys Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 Plants of the World Online

Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Monotipiese takson Kategorie:Flora van Angola Kategorie:Flora van die Demokratiese Republiek die Kongo Kategorie:Flora van Ethiopië Kategorie:Flora van Ghana Kategorie:Flora van Guinee Kategorie:Flora van Guinee-Bissau Kategorie:Flora van Ivoorkus Kategorie:Flora van Kameroen Kategorie:Flora van Kenia Kategorie:Flora van Liberië Kategorie:Flora van Malawi Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Nigerië Kategorie:Flora van die Republiek die Kongo Kategorie:Flora van Senegal Kategorie:Flora van die Sentraal-Afrikaanse Republiek Kategorie:Flora van Sierra Leone Kategorie:Flora van Soedan Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Suid-Soedan Kategorie:Flora van Tanzanië Kategorie:Flora van Togo Kategorie:Flora van Uganda Kategorie:Flora van Zambië