Berlyn (Eng. Berlin; amptelik herdoop na Ntabozuko op 23 Februarie 2021) is 'n nedersetting geleë 20 km oos van Qonce (voorheen King William's Town) in die Oos-Kaapprovinsie van Suid-Afrika. Dit word deur die Buffalo City Metropolitaanse Munisipaliteit beheer en word bewoon deur ongeveer 3 000 inwoners.

Dit is in 1857 deur Carl Pape, 'n sendeling, en lede van die Duitse Legioen gestig en genoem na die Duitse hoofstad Berlyn.

Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika Duitse Setlaarsmonument

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in die Oos-Kaap