Die keivingerblaar (Vitex obovata) is 'n klein boompie wat vanaf Grahamstad tot in die noordooste van KwaZulu-Natal en in die noordelike Lebomboberge voorkom. Die spesie is ook inheems in Eswatini en Mosambiek. Hulle groei in droë, klipperige bosveld. Die pinnas het 4-7mm lange blaarstele en is geelgroen of kakie met fluwelige onderkante. Die boom se FSA-nommer is 661.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Verwysings

Bronne Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 Plants of the World Online REDLIST Sanbi

Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Vitex Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Suid-Afrika