Die bergkanarie (Crithagra atrogularis) is 'n algemene standvoël en plaaslike nomade in doringboomsavanne, droë boomveld en landerye. Hulle kom gewoonlik saam in swerms voor. Die voël is 11 cm groot en weeg 9 - 16 gram. In Engels staan die voël as die Black-throated canary bekend.

Sien ook

Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Eksterne skakel http://avibase.bsc-eoc.org/species.jsp?lang=EN&avibaseid=D12CDD0F5532A21F

Kategorie:Kanaries, vinke en streepkoppies