Die geeloogkanarie (Crithagra mozambica) is 'n algemene tot volop standvoël in oop boomveld, savanne en tuine. Hulle is dikwels in swerms saam met ander saadeters. Die voël is 11 cm groot en weeg 9 - 16 gram. In Engels staan die voël as die Yellow-fronted canary bekend.

duimnael|links|'n Geeloogkanarie in Uganda.

Sien ook

Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Eksterne skakel http://avibase.bsc-eoc.org/species.jsp?lang=EN&avibaseid=169B483CCAD8551B

Kategorie:Kanaries, vinke en streepkoppies Kategorie:Voëls van die Krugerwildtuin