Eldrick Tiger Woods (gebore 30 Desember 1975), seun van Earl en Kultida Woods, word as een van die beste gholfspelers in die geskiedenis van die spel beskou. Teen Desember 2005, op die ouderdom van slegs 30 jaar, kon Woods reeds 11 oorwinnings in toernooie in die PGA Tour agter sy naam skryf.
Woods se vernaamste oorwinnings: Die Meesters (1997, 2001, 2002, 2005 en 2019) VSA Ope (2000, 2002, 2008) Die Ope Kampioenskap (2000, 2005, 2006) PGA Kampioenskap (1999, 2000, 2006, 2007)
Verwysings
Eksterne skakels
Amptelike Tiger Woods Webwerf Tiger Woods Foundation
Kategorie:Amerikaanse gholfspelers Kategorie:Geboortes in 1975 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse filantrope