Die konkoit (Chlorophoneus viridis) is 'n algemene standvoël in dig verstrengelde ruigtes, veral in lae struikgewasse aan rande van kus- of laaglandwoud. Dit is 'n sku voël. Die voël is 19 cm groot en weeg 37 gram. In Engels staan die voël bekend as die Gorgeous bushshrike.
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.
Kategorie:Boslaksmanne Kategorie:Voëls van die Krugerwildtuin