Die swartoogboslaksman (Chlorophoneus nigrifrons) is 'n skaars standvoël van die woudblaredak en middelstratum, met rank- en slingerplante gedrapeer. Die voël is 19 cm groot en weeg 35 gram. In Engels staan die voël bekend as die Black-fronted bushshrike.
Sien ook
Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Verwysings
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.
Kategorie:Boslaksmanne