Die Grootblouoorglansspreeu (Lamprotornis chalybaeus) is 'n algemene standvoël in savanne en mopanieboomveld. Die voël is 24 cm groot en weeg 68 – 105 gram. In Engels staan die voël bekend as die Greater blue-eared starling.

Fotogalery

Sien ook

Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Verwysings

Kategorie:Spreeus