Die Swartpensglansspreeu (Notopholia corusca) is 'n gelokaliseerde algemene standvoël in kus- en rivierwoude.

Beskrywing Die voël is 'n ongereelde besoeker in die verre suide van sy gebied. Die voël is 19 cm groot en weeg 46 - 68 gram.

Hul iriskleur verander volgens bui of gedrag as gevolg van skommelinge in bloedvloeitempo's.

Taksonomie Die spesie was voorheen bekend as Notopholia corrusca maar is verander na Notopholia corusca in 2020.https://www.inaturalist.org/taxon_changes/67383

Ander name In Engels staan die voël bekend as die Black-bellied Starling.

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Verwysings

Bronnelys Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Verwysings

Kategorie:Spreeus