__NOTOC__
Die Langstertglansspreeu (Lamprotornis mevesii) is 'n gelokaliseerde algemene standvoël in hoë mopanieboomveld en rivierbos. Hulle broei soms in los groepe met 3 pare in dieselfde boom. Die voël is 34 cm groot en weeg 65 - 95 gram. In Engels staan dit as Meves's starling bekend, wat soos die Latynse spesienaam die Duitse voëlkundige Friederich Wilhelm Meves gedenk.
Galery .
Sien ook
Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.
Verwysings
Kategorie:Spreeus