Die grootglansspreeu (Lamprotornis australis) is 'n amper endemiese algemene standvoël in savanne en droë breëblaarboomveld. Die voël is 32 cm groot en weeg 112–128 gram. In Engels staan dit bekend as die Burchell's starling.
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Spreeus Kategorie:Voëls van die Krugerwildtuin