Die Grysborstjagra (Tchagra tchagra) is 'n endemiese, algemene standvoël van kusstruike, woudrande en ruigtes maar word maklik misgekyk as hy nie roep nie. Die voël is 21 cm groot en weeg 47 gram. In Engels staan die voël bekend as die Southern Tchagra.

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Verwysings

Kategorie:Boslaksmanne