Die Swartkroontjagra (Tchagra senegalus) is 'n algemene standvoël van savanne, ruigtes en rivierstruikgewas. Die voël is 22 cm groot en weeg 54 gram. In Engels staan die voël bekend as die .
duimnael|links|Tchagra australis en Tchagra senegala volwasse mannetjies
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.
Verwysings
Kategorie:Boslaksmanne Kategorie:Voëls van die Krugerwildtuin