Die Moeraswaterfiskaal (Laniarius bicolor) is 'n gelokaliseerde algemene standvoël in ruigtes langs riviere en papirusmoerasse. Die geslagte lyk eenders. Hulle bly een-een of in pare saam. Die voël is 23 cm groot en weeg 50 gram. In Engels staan die voël bekend as die Swamp boubou.

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Verwysings

Kategorie:Boslaksmanne