Die tropiese waterfiskaal (Laniarius aethiopicus) is 'n algemene standvoël in ruigtes, rivier- en immergroen woude en tuine. Hulle bly een-een of pare en verdedig hulle gebied heeljaar. Die voël is 20 – 25 cm groot en weeg 45 - 65 gram. In Engels staan die voël bekend as die tropical boubou.
duimnael|links|Laniarius aethiopicus in Ethiopië.
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.
Verwysings
Kategorie:Boslaksmanne