Die bergkwikkie (Motacilla clara) is 'n gelokaliseerde algemene standvoël in heuwelagtige, beboste wêreld en verkies strome met rotse wat uitsteek, snelstrome en klein watervalle. Die voël is 20 cm groot en weeg 20 gram. In Engels staan die voël bekend as die mountain wagtail.

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Verwysings

Kategorie:Kwikkies