Die geelkwikkie (Motacilla flava) is 'n sangvoël in die familie Motacillidae. In Suider-Afrika is dit 'n skaars tot lokaal algemene, nie-broeiende besoeker uit die Palearktiese gebied. Hulle kom gewoonlik in groepies voor in vogtige kortgrasgebiede naby waterliggame. Die voël is 17 cm groot en weeg 14 tot 21 gram. In Engels staan dit as die Western yellow wagtail bekend. duimnael|links|230px|Legsel van 'n Europese koekoek ('n broeiparasiet) by dié van M. flava (regs)

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Verwysings

Kategorie:Kwikkies