Die geelkeelkalkoentjie (Macronyx croceus) is 'n algemene standvoël in grasagtige savanne, oop boomveld en grasveld. Die voël word 21 cm groot en weeg dan 49 gram. In Engels staan die voël bekend as die yellow-throated longclaw. duimnael|links|Voël met sprinkaanprooi in die Mikumi- Nasionale Park, Tanzanië

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Verwysings

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Kategorie:Kalkoentjies