Die 1999 Super 12-seisoen het in Februarie 1999 afgeskop met voorseisoenwedstryde wat van middel Januarie gespeel is. Dit het op 29 Mei ten einde geloop. Die skedule was oor ’n tydperk van 3½ maande met 69 wedstryde waarvan elke span een keer teen elk van die elf ander spanne gespeel het (in ’n rondomtalietoernooi) plus twee halfeindrondes en een eindronde. Elke span het een loslootjie oor die twaalf rondes gekry.

Tabel

Tabel notas Pos = Tabel Posisie S = Speel W = Wen (4 punte) G = Gelykop (2 punte) V = Verloor (0 punte) PV = Punte vir (Totale punte aangeteken) PT = Punte teen (Totale punte afgestaan) +/- = Punteverskil (Die totaal van PV minus PT punte) BP = Bonuspunt Spanne kan tot twee bonuspunte in ’n rondomtaliewedstryd verdien. Een bonuspunt word toegeken vir ’n span wat vier of meer drieë gedruk het in een wedstryd, ongeag die uitslag van die wedstryd. ’n Bonuspunt sal ook toegeken word aan die verloorspan wanneer daardie span met 7 of minder punte verloor. Slegs die verloorspan kan ’n maksimum van 2 bonuspunte verkry. Pte = Alle punte wat bymekaar gemaak is

Wedstryddatums DatumDatumWeek 126–27 FebruarieWeek 816-18 AprilWeek 25-7 MaartWeek 923–25 AprilWeek 312-13 MaartWeek 1030 April-2 MeiWeek 419–20 MaartWeek 116-8 MeiWeek 526–27 MaartWeek 1214–15 MeiWeek 62-3 AprilHalfeindronde22 MeiWeek 79-10 AprilEindronde29 Mei Nota: Afskoptye is in die land waar die wedstryd gespeel is

Week 1 Geen dagligbesparing in Brisbane

Week 2

Week 3

Loslootjie: Auckland Blues, Canterbury Crusaders

Week 4

Loslootjie: Coastal Sharks, Waikato Chiefs

Week 5 Sondag 28 Maart eindig dagligbesparing in Australië en Nieu-Seeland.

Week 6 Paasnaweek

Week 7

Loslootjie: Golden Cats, NSW Waratahs

Week 8

Week 9

Loslootjie: Queensland Reds, Western Stormers

Week 10

Loslootjie: Northern Bulls, Wellington Hurricanes

Week 11

Loslootjie: ACT Brumbies, Otago Highlanders

Week 12

Uitspeelwedstryde

Halfeindronde

Eindronde

Spelerstatistieke

Voorste driedrukkers Top 9 driedrukkers (Statistiek)PosNaamDrieëSpan 1 Joe Roff 8 ACT Brumbies Afato So’oalo 8 Canterbury Crusaders Conrad Stoltz 8 Highlanders 4 Brian Lima 7 Otago Highlanders Pieter Rossouw 7 Western Stormers 6 Matthew Dowling 6 NSW Waratahs Byron Kelleher 6 Otago Highlanders Isitolo Maka 6 Otago Highlanders Romi Ropati 6 Otago Highlanders

Voorste puntemakers Top 10 voorste puntemakers (Statistiek)PosNaamPunteSpan1Andrew Mehrtens192 (1 Drie, 23 Doel, 43 Straf, 4 Skep) Canterbury Crusaders2Braam van Straaten152 (2 Drieë, 20 Doel, 34 Straf) Western Stormers3Nathan Spooner150 (15 Doel, 40 Straf) Queensland Reds4Adrian Cashmore118 (8 Doel, 34 Straf) Auckland Blues5Tony Brown108 (21 Doel, 21 Straf, 1 Skep) Otago Highlanders6Henry Honiball94 (11 Doel, 24 Straf) Coastal Sharks7David Holwell79 (2 Drieë, 9 Doel, 17 Straf) Wellington Hurricanes8Stirling Mortlock77 (2 Drieë, 11 Doel, 17 Straf) ACT Brumbies9Joe Roff68 (8 Drieë, 5 Doel, 6 Straf) ACT Brumbies10Glen Jackson68 (1 Drie, 12 Doel, 12 Straf, 1 Skep) Waikato Chiefs

Sien ook

Super 14 konsessie-areas Lys van Superrugbyrekords

Kategorie:Sport in 1999 Kategorie:Superrugby