Die rooskeelkalkoentjie (Macronyx ameliae) is 'n skaars standvoël in vogtige grasveld wat oop varswatergebiede omring. Die voël word 19 cm groot en weeg dan 34 gram. In Engels staan die voël bekend as die Rosy-throated Longclaw.

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Verwysings

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Kategorie:Kalkoentjies