Die oranjekeelkalkoentjie (Macronyx capensis) is 'n endemiese algemene standvoël in vogtige grasveld van seevlak tot berghoogland. Die voël word 20 cm groot en weeg dan 45 gram. In Engels staan die voël bekend as die Cape Longclaw.
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Verwysings
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.
Kategorie:Kalkoentjies