duimnael|Motacilla citreola citreola
Die sitrienkwikkie (Motacilla citreola) is 'n voël en seldsame Palearkties-broeiende swerwer. Die voël is nog net twee keer opgeteken in Suider-Afrika, by die Gamtoosmond en by Kleinmond. Die voël is 17 cm groot en weeg 20 gram. In Engels staan die voël bekend as die Citrine wagtail.
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Verwysings
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.
Kategorie:Kwikkies