duimnael|Motacilla cinerea schmitzi

Die gryskwikkie (Motacilla cinerea) is 'n voël en seldsame Palearkties-broeiende swerwer en word meestal gesien van November - April terwyl 'n paar al in die winter opgeteken is. Hulle kom gewoonlik een-een voor langs beboste strome. Die voël is 19 cm groot en weeg 18 gram. In Engels staan die voël bekend as die Grey wagtail.

Sien ook

Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Verwysings

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Kategorie:Kwikkies