Die fiskaalvlieëvanger (Sigelus silens) is 'n endemiese, algemene standvoël in die suide en ooste van sy gebied en 'n nie-broeiende winterbesoeker in die noorde van sy gebied. Die voël kom in die Suid-Afrika voor behalwe gedeeltes in die Noord-Kaap. Die voël is 18 – 20 cm groot en weeg 22 - 36 gram. In Engels staan die voël bekend as die fiscal flycatcher.
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.
Verwysings
Kategorie:Vlieëvangers