Arp 272 is twee interaktiewe spiraalsterrestelsels, NGC 6050 en IC 1179. Hulle is sowat 400 miljoen ligjare van die Aarde af in die sterrebeeld Hercules. Hulle is deel van die Hercules-sterrestelselswerm, wat weer deel is van die Groot Muur.

Die twee sterrestelsels van Arp 272 is in fisieke kontak met mekaar deur middel van hul spiraalarms.

Eksterne skakels STScI-2008-16 van die Space Telescope Science Institute 15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia

272 Kategorie:Hercules (sterrebeeld) Kategorie:Interaktiewe sterrestelsels Kategorie:NGC-voorwerpe