Die Kaapse rietsanger (Acrocephalus gracilirostris) is 'n algemene standvoël in plate fluitjiesriet en papkuil oor water. Die voël word 14 – 16 cm groot en weeg 12 - 20 gram. In Engels staan die voël bekend as die Lesser swamp warbler.
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde uitgawe 2011.
Verwysings
Kategorie:Sangvoëls