Hippolais is 'n genus van voëls in familie Acrocephalidae en die orde van sangvoëls (Passeriformes). Dit word soms saam met die genus Iduna gekategoriseer.

Spesies Die genus omvat die volgende spesies: Hippolais languida Hippolais olivetorum - Olyfboomsanger Hippolais polyglotta Hippolais icterina - Spotsanger

Sien ook

Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Bronne Fregin, S., M. Haase, U. Olsson, en P. Alström. 2009. Multi-locus phylogeny of the family Acrocephalidae (Aves: Passeriformes) - the traditional taxonomy overthrown. Molecular Phylogenetics and Evolution 52: 866-878. Sangster, G., J.M. Collinson, P.-A. Crochet, A.G. Knox, D.T. Parkin, L. Svensson, en S.C. Votier. 2011. Taxonomic recommendations for British birds: seventh report. Ibis 153: 883-892.

Kategorie:Sangvoëls