Arp 116 is twee interaktiewe sterrestelsels sowat 60 miljoen ligjare van die Aarde af in die sterrebeeld Maagd. Dit bestaan uit die elliptiese sterrestelsel Messier 60 en die spiraalsterrestelsel NGC 4647.

Die wisselwerking tussen die twee stelsels het onlangs eers begin, met die eerste tekens wat in 2012 waargeneem is. Met ’n skeiding van 2',5, oorvleuel die optiese skywe van die stelsels.Carnegie Institution of Washington. "Carnegie Atlas of Galaxies", A. Sandage, J. Bedke; 1994.

Verwysings

Eksterne skakels VizieR APG 116 URL besoek op 2012-11-11

15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia

116

Kategorie:Interaktiewe sterrestelsels Kategorie:Maagd (sterrebeeld)