Die Rooibruinrietsanger (Acrocephalus rufescens) is 'n gelokaliseerde algemene standvoël in papirusmoerasse en bly meestal verskuil. Die voël is 16 – 18 cm groot en weeg 18 - 28 gram. In Engels staan die voël bekend as die Greater swamp warbler.

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Verwysings

Kategorie:Sangvoëls