Die Basrarietsanger (Acrocephalus griseldis) is voël wat minder as tien keer in Suid-Afrika opgeteken is en wat se status in die streek onseker is. Hulle kom in rietplate, ruigtes en welige plantegroei naby water voor. Die voël word 15 – 17 cm groot en weeg 16 - 20 gram. In Engels staan die voël bekend as die Basra reed warbler.

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde uitgawe 2011.

Verwysings

Kategorie:Sangvoëls