Die Europese vleisanger (Acrocephalus schoenobaenus) is 'n redelik algemene Palearkties-broeiende trekvoël. Die voël word 12 – 13 cm groot en weeg 9 - 16 gram. In Engels staan die voël bekend as die Sedge warbler.
Fotogalery
Sien ook
Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde uitgawe 2011.
Verwysings
Kategorie:Sangvoëls